Login/Register
TuisbladBessingerFotosGenealogiePetzerSkakels

Fotos van ons Voorouers en die tydperk waarin hull

Fotos van ons Voorouers en die tydperk waarin hulle gelewe het.



Daniël Jacobus Scheepers gebore 16 September 1875 oorlede 5 Augustus 1937 en Helena Susanna Oosthuysen gebore 12 Junie 1881 oorlede 25 Oktober 1957. Met hulle kinders Sarah Johanna gebore 6 Desember 1918, Andries Cornelius 28 April 1922, Jacobus Johannes gebore 17 November 1919



Andries Francois Petzer gebore 12 Januarie 1899 oorlede 27 Januarie 1983 en Elsie Johanna Bessinger gebore 8 April 1904 oorlede 20 Augustus 1987 met kelindogter Yvonne Maureen Scheepers gebore 25 Desember 1951



Louis Christiaan Bessinger gebore  1 Julie 1871 oorlede 1 Junie 1950 en Martha Susanna Möller gebore 26 April 1874 oorlede 9 Augustus 1952.



Andries Cornelius Oosthuysen gebore ..........saam met Mary en David Nel



Scheepers Andries ,  Hester, Yvonne en Eileen  , Krugersdorp 1956



Elsie Johanna Petzer (Bessinger), Martha Susanna Bessinger en Martha Louisa Jonker (Bessinger) met die begrafnis van Louis Christiaan Bessinger. Junie 1950



Bessinger Louis Christiaan en Martha Susanna Möller Troue



Bessinger Louis Christiaan  heel links met Broers en Susters +- 1889



Scheepers Jacobus Johannes met Familie 



Andrew en Edna Petzer met Yvonne Scheeper     Cullinan 1956



Nieuwoudt Marius Std. 5



Yvonne Scheepers saam met Andries Petzer se hoenders in Gezina Pretoria 1954



Nieuwoudt Gert Hermias gebore 14 April 1890 en Grobler Elizabeth Wilhelmina 17 Sepetember 1890

 

 

 



Gerrit Jeremias Nieuwoudt gebore 20 Mei 1868 te Waainesvlei, Hoopstad en Maria Catharina Elizebeth Nel gebore  22 April 1866



Nieuwoudt Gert en Jan in hul jonger dae. Hulle lyk amper soos n tweeling.



1. Poppie Cilliers (Nieuwoudt) 2.  (Nieuwoudt)   3.   (Nieuwoudt)  4. Anette MaKenzie ,(Raahts) (Nieuwoudt) 5. Niek Nieuwoudt   6. Adam Nieuwoudt  7. Gert Nieuwoudt   8. Jan Nieuwoudt  9. Phillip Nieuwoudt  10. Chris Pretorius  (De Villiers) (Nieuwoudt)11. Lourens Nieuwoudt          

 



Flip Nieuwoudt, Jan Jordaan en Jan Nieuwoudt by hulle Cevy



Nieuwoudt Kinders



Nieuwoudt Familie Kersfees 1961

Agter: Adam, Littie, Annatjie, Nick, Piet Cilliers, Lenie, Maria, Gert, Koos De Wet, Flip, Poppie, Grieta en Jan

Voor: Lourens, Bettie, Annet, Chris, en Davie De Villiers.



Agter: Gert, Flip en Jan

Voor: Poppie (Bettie), Maria, Lenie Annet en Chris.

Kyk die mini's ...sjoe tannie Chris :)



Peach, Phill



Peach George en eggenote geb



Nellie en Eustace Schoultz by oupa se kar



Jacob Francois Möller oorlede in 1820



Möller Mavis en Nancy



Hans Bouwer en Maraai Bouwer gebore Möller .



Larter, Clarence en Lett met Harold, Herbert en Lesley



Ouma Mien en Estelle



Jonker,  Anette Antoon Coup en Hennie



Coupie Jonker was 'n kranige tennisspeler deur haar hele lewe.



Jonker Martha Annette 17 Nov 1934



Jonker, Annette en Hennie



Jonker Antoon en Coupie



Scheepers Jacobus Johannes met Familie 



Corporaal J F Möller no. 1242 , 1stt (V) M M P, Motor Transportation, U D F   M E F, Durban



Fred Bouwer op sy geliefde perd.



Scheepers Daniël Jacobus met Familie



Hendrik en Maud Stander met van die Stander familie



Strauss Gesin


TuisbladBessingerFotosGenealogiePetzerBessingerFotosGenealogiePetzerSkakels
Alle inhoud is opgedateur en versamel deur Yvonne Nieuwoudt. Web blad ©2017 Yvonne Nieuwoudt
Web blad ontwerp en gehuisves deur Martin Nieuwoudt by Nieuw Solutions, LLC